Sonneblomme vir Ma

Vier die liefde, wysheid en warmte van ’n spesiale ma met hierdie pragtige sonneblom-beker. Die sagte groen kleure, elegante blomontwerp en spesiale boodskap maak dit die perfekte geskenk vir Moedersdag, verjaarsdae of sommer net om “dankie” te sê – ’n betekenisvolle geskenk wat elke dag herinner aan liefde en waardering

Maak elke slukkie spesiaal vir die wonderlike ma in jou lewe.

R120,00